My tannie se nat-sjokolade brownies

My tannie het hierdie as deel van ’n familie resepte bundel vir my geskenk as ’n persent vir my kombuistee. Ek’t  gisteraand besluit om dit te probeer aangesien ek lus was vir iets… Lees voort

Rate this:

Vanielje sjokolade kolwyntjies

 1k suiker 1 eier 2k meel 2t bakpoeier 1k melk 1/4k gesmelde botter 2 1/2t vanieljegeursel 85g sjokolade (ek het Heaven se Cafe Late Truffel gebruik) klop die suiker en eier goed saam en… Lees voort

Rate this:

Ma se Bobotie

Hierdie resep het my ma vir my geskenk toe ek haar eendag uit Engeland gebel het en verlang het na haar kookkos.   Bestanddele: 2 uie 30ml olie 2t knoffel 500g maalvleis 1koppie… Lees voort

Rate this: