Category Archive: Soet peuselgoed

Kleintyd se Plaatkoekies

Bestanddele: 2k Meel 3/4k suiker 3t bakpoeier 3 eiers 1k melk 2E gesmelde botter Maak ongeveer 16 plaatkoekies Meng al die bestanddele saam. Gooi van die deeg op n warm pan. wanneer klein… Lees voort

Rate this:

Wafels

Pannekoek, wafels en skons is na my mening die drie maklikste gebak resepte wat jy oor die jare in die Wenresepte sal na slaan. Ek het dit al baie gedoen en elke keer… Lees voort

Rate this:

Sjokolade en marie beskuitjie- fudge

My ouma het dit altyd vir ons gemaak toe ons klein was. Het dit nou die dag vir die eerste keer gemaak en dis ’n absolute wenner! Bestanddele: 250g margarien 2 eetlepels kakao… Lees voort

Rate this:

My tannie se nat-sjokolade brownies

My tannie het hierdie as deel van ’n familie resepte bundel vir my geskenk as ’n persent vir my kombuistee. Ek’t  gisteraand besluit om dit te probeer aangesien ek lus was vir iets… Lees voort

Rate this:

Vanielje sjokolade kolwyntjies

 1k suiker 1 eier 2k meel 2t bakpoeier 1k melk 1/4k gesmelde botter 2 1/2t vanieljegeursel 85g sjokolade (ek het Heaven se Cafe Late Truffel gebruik) klop die suiker en eier goed saam en… Lees voort

Rate this: