Category Archive: Gebak

Lae GI Peer-en-kaneelkolwyntjies

Maak 12 reuse kolwyntjies Hierdie lae GI resep het aanvanklik 5klein appels bevat i.p.v. pere. My man is mal oor pere so ek het die appels met 3 groot pere vervang. Hierdie kolwyntjies… Lees voort

Rate this:

Vanielje sjokolade kolwyntjies

¬†1k suiker 1¬†eier 2k meel 2t bakpoeier 1k melk 1/4k gesmelde botter 2 1/2t vanieljegeursel 85g sjokolade (ek het Heaven se Cafe Late Truffel gebruik) klop die suiker en eier goed saam en… Lees voort

Rate this: