Category Archive: Brode

Focaccia

Die somer is hier, laat die broodbak begin! Hier is my gunsteling Focaccia resep, noudat daar nie meer ’n tekort aan hitte en son is in die Karoo nie is dit lekker vinnig… Lees voort

Rate this:

Hemelse kaas brood

My ma het baie hierdie brood gebak as ons gebraai het, dis vinnig en baie smaakvol! Bestanddele: Lewer een brood 500g bruismeel 500ml karringmelk 5ml sout 375ml gerasperde cheddar 1t gedroogde pietersielie 5ml… Lees voort

Rate this:

Baguette

Dis ’n brood wat ek begin eet het in Engeland. Ek het baie oggende een gaan koop by Tesco en ham en kaas op dit gesit vir ontbyt. Noudat ek terug in Afrika… Lees voort

Rate this: