Tradisionele Carbonara

Een van my gunsteling pasta disse is Carbonara, en pastasoort is Tagliatelle. Ek het alreeds my eie Carbonara resep gepubliseer , maar hierdie een is meer tradisioneel. Ek het geen sprietuie of witwyn… Read More

Rate this:

Spaanse-styl geroosterde groente

Geroosterde groente vir aandete kan ’n bietjie eentonig raak ten tye. Hier  is geroosterde groente, Spaanse-styl. Baie lekker en  ek belowe julle mans sal daarvan hou. Bestanddele: genoeg vir 4-6 mense 1 middelslag… Read More

Rate this:

Focaccia

Die somer is hier, laat die broodbak begin! Hier is my gunsteling Focaccia resep, noudat daar nie meer ’n tekort aan hitte en son is in die Karoo nie is dit lekker vinnig… Read More

Rate this:

Lekker pasta!

Vir die van julle wie se mans nie van spinasie hou nie, hier is ’n wonderlike resep waaroor enigiemand  wie se pallet meer gevorderd as ’n 3jarige is sal hou! Bestanddele: (4 porsies)… Read More

Rate this:

Wafels

Pannekoek, wafels en skons is na my mening die drie maklikste gebak resepte wat jy oor die jare in die Wenresepte sal na slaan. Ek het dit al baie gedoen en elke keer… Read More

Rate this:

My pizzadeeg sous

Bestanddele: genoeg vir 2 baie groot pizza’s 2/3 blik tamatie en ui mengsel 1 swaai balsamiese asyn 1 swaai olyf olie  10ml basiliekruid 3 knoffelhuisies 2.5 rissie saagsels sout en peper (Ek hou… Read More

Rate this:

Mondwater mosterdsous

Die naam sê alles! Bestanddele: Genoeg vir 2 mense Sap van 1 suurlemoen 2 knoffelhuisies 125ml room 1 ½ t volgraan mosterd 1t suiker Sout peper Metode: Braai die knoffel in die suurlemoen… Read More

Rate this:

Baba aartappels in mosterd en tiemie

Hierdie bykos is perfek vir ’n braai of spesiale geleentheid. Bestanddele: Lewer 6 porsies 700g baba aartappels 60ml olyfolie 45ml botter 1ui, fyn gekap (rooi ui lyk baie mooi) 4 knoffelhuisies, gekap 2.5-5ml… Read More

Rate this:

Hemelse kaas brood

My ma het baie hierdie brood gebak as ons gebraai het, dis vinnig en baie smaakvol! Bestanddele: Lewer een brood 500g bruismeel 500ml karringmelk 5ml sout 375ml gerasperde cheddar 1t gedroogde pietersielie 5ml… Read More

Rate this:

Baguette

Dis ’n brood wat ek begin eet het in Engeland. Ek het baie oggende een gaan koop by Tesco en ham en kaas op dit gesit vir ontbyt. Noudat ek terug in Afrika… Read More

Rate this:

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 29 other followers